top of page
Screenshot 2025-01-12 at 16.22.08.png

VOLLE EVANGELIE KERK ZASTRON

Waar jy deel is van ‘n familie, want dít is wat Kerk is.

KONTAK ONS

Kontak ons om betrokke te raak of aan te sluit, asook vir gebedsversoeke en meer inligting oor barmhartigheid.

Screenshot 2023-11-20 at 15.28.22.png

EREDIENS TYE

Sondae 9:30 vm
Bybelstudies: Dinsdae 18:00 nm (YouTube en Facebook) - sien ook “vorige preke en bybelstudies” soos hierbo gelys.
Sondagskool/Kinderkerk: Sondae in die skoolkwartaal.
Z-Jeug: Maandae en Woensdae in die skoolkwartaal (datums gereël deur Hoërskool Zastron)

Screenshot 2023-11-20 at 15.27.19.png

KANTOOR URE

Kantoor ure is weeksdae van 8:00 vm tot 2:00nm
Ps. Steven Muller - 051 065 0001
Sien kontakvorm onder aan hierdie bladsy vir enige verdere navrae

Klik hier om na ons Facebook blad te gaan en op hoogte te bly van al die nuutste afkondigings en gebeurtenisse.

Screenshot 2023-11-20 at 15.40.26.png

MEER AS ‘N KERK, ‘N FAMILIE.

‘n Groeiende gemeente onder die Lewende God.

Vir bykans 30 jaar bestaan die Volle Evangelie kerk Zastron gemeente al en met God se seën en guns sien ons uit na ‘n hoopvolle toekoms in Hom.  Hier by ons wil ons dit meer maak as net ‘n weeklikse samekoms maar eerder ‘n familie byeenkoms, God se familie.  Die kerk is die mense, nie die gebou nie.

Screenshot 2023-11-20 at 15.23.57.png

WWW-PODCAST

Wandel in Woord en Waarheid Podcast

Die WWW-Podcast, oftewel Wandel in Woord en Waarheid-potgooi, is 'n Afrikaanse, Christelike Podcast wat handel oor 'n wye reeks onderwerpe, van relevante wêreldnuus tot onderwerpe uit Die Woord van God. Alles waaroor ons hier gesels bring ons terug na ons naam en leuse naamlik om te wandel in Woord en in waarheid. Kom luister, gesels en lag saam soos ons weekliks onderwerp na onderwerp takel.

Screenshot 2023-11-20 at 15.30.43.png

Psalm 127:1

As die HERE die huis nie bou nie, tevergeefs werk die wat daaraan bou; as die HERE die stad nie bewaar nie, tevergeefs waak die wagter.

MAAK 'N BYDRAE

Indien jy voel jy wil 'n finansiële bydrae maak, hier is ons bankbesonderhede:

Volle Evangelie Kerk Zastron

ABSA Bank

4086393825

KONTAK ONS

Vul die kontakvorm in met u besonderhede en ons sal terugkom na jou toe, dit is konfidensieel.

50 Hoofd Street, Zastron, 9950, Free State, South Africa

051 065 0001

  • Facebook
  • Instagram

Thanks for submitting!

051 065 0001

©2023 by Volle Evangelie Kerk Zastron. Proudly created with Wix.com

bottom of page